Bettiesbaai is Suid Afrika se beste geheim as ‘n stukkie van die hemel. Hierdie vakansie dorp laat jou siel rus. Die dorpie strek so 12km langs die kuslyn al langs die R44, Clarens drive. Kom kuier gerus by ons resident pikkewyne te Stoney Point of wandel in die botaniese tuine van Herold Porter. Vele buitemuurse aktiwiteite en besienswaardighede in en om die omgewing.